top of page
VERSE en BULLE BESKIKBAAR

Verse nou beskikbaar. Die verse is in 2019 gebore. Al die verse weeg ~ 380 tot 440 kg. Die verse is ook by top bulle en sommiges is reeds sigbaar dragtig. 

 

Stoet bulle is ongeveer 24-30 maande oud. Stambome is beskikbaar op aanvraag. Die gemiddelde gewig is ~ 700 kg vir bulle.

 

Inligting vir Kopers

BOUVLEIS SANTA GERTRUDIS STOET BIED AAN:

Gekeurde Santa Gertrudis verse, (~ 400 kg en reeds by bulle)

Gekeurde Santa Gertrudis bulle (~ 600 - 700 kg)

 

Belangstellende kopers moet die eienaar kontak:

Ben van Staden.

Email: bouvleis@gmail.com  

Fax: 086 694 6823  

Die eienaar sal suksesvolle kopers telefonies of per epos kontak vir betaling & vervoer reelings.

Die koper is verantwoordelik vir die vervoer van die diere en die diere moet binne 7 dae na betaling verwyder word. Die diere is naby Upington. (Teerpad tot by die laai fasilitiete beskikbaar)

Betaling van diere moet binne 72 uur plaasvind na die aanbod aanvaar is.

BTW is addisioneel betaalbaar op die aanbod prys.

​

Die huidige eienaar se besluit oor wie se bod suksesvol is sal finaal en bindend wees, geen verdere onderhandelinge of kommunikasie sal gevoer word nie.

​

Sien ook "Terms & Conditions" vir verkoopsvoorwaardes.

 

Kontak:

Administratiewe & Algemene navrae: Lynette van Staden:  082 443 8008 (Kantoorure)

Tegniese navrae rakende diere: Ben van Staden: 082 920 1602 (Saans tussen 18h30 en 20h30) 

LAAI AANBOD VORM HIER AF. ->
LAAI "TERMS & CONDITIONS" HIER AF. ->

  Video van 2018 bulle. 

  Video van 2018 verse. 

Direkte nageslag van die volgende stoet bulle te koop
BvS 8-55.png
BvS 8-55
BvS 11-27.png
BvS 11-27
BvS 10-125.png
BvS 10-125
contact

Kontak

 
Administratiewe & Algemene navrae: Lynette van Staden:  082 443 8008 (Kantoorure)
Eienaar & Tegniese navrae: Ben van Staden: 082 920 1602. (Saans tussen 18h30 en 20h30) 
e-pos:  bouvleis@gmail.com
fax: 086 694 6823
Upington
Noord-Kaap
bottom of page